
The Beaded
from R 3,200.00

The Wheat
from R 5,300.00
What clients have to say
Ek is absoluut mal oor my ring. As ek myself kry, dan kyk ek vir hom! Dit voel amper soos toe ek verloof geraak het…
Wil sommer net weer vir jou sê hoe goed jou werk is! Jou attention to detail en die sorg wat jy in jou werk insit is amazing!
Oh my word Tracey! Dankie dankie dankie! Kan nie wag om weer iets by jou te maak nie!
Die ring is perfek, Charné is oor die maan!
Ek love dit. Toe ek dit oop maak toe staan die geel diamant vir my baie uit, maar hoe meer ek na dit kyk hoe mooier het dit geword. Ek wou iets anders gehad het en jyt dit perfek gedoen.
Wow Tracey, die ringe lyk ongelooflik mooi! Baie dankie. Ons LOVE ons ringe!
Genade Tracey, nounet oopgemaak, dis vrek mooi, baie dankie! Dis baie meer as wat ek verwag het en in gedagte gehad het, baie dankie dat jy so baie moeite en liefde in die ring ingesit het. Ek is seker Lana gaan iets oorkom as sy die ring kry!